TWEE open Belle Vue Onthaallokaal

Herman Kleinhans (boorling van die Sondagsriviervallei) en Maria Rademan (dogter van die bekende radioman, Johan Rademan), is saam TWEE wat in 2015 geskiedenis gemaak het toe hulle as die eerste wenners van die kykNET Afrik-Visie Kompetisie aangewys is. Met treffers soos “Ek sweer” en “Piekniek vir twee” gaan hulle die opening van die nuut-geboude...